Avontuur Afrika

Ervaar ZAMBIË - 'n AVONTURIER se droom

Een van my gunsteling dinge van reis is die goeie vriende wat ek langs die pad gemaak het. Hierdie is die mense wat vir my plekke gewys het wat ek andersins nooit self sou kon ontdek nie. Verder het dit vir my waardevolle insig gegee oor hoe die vele emigrante (daar is 'n groot Suid-Afrikaanse boeregemeenskap in Zambië) of plaaslike Zambiërs deur hul eie land reis om dit te verken.

Wat ek gevind het, is dat Zambië werklik 'n avonturier se droom is. Daar is 'n paar behoorlike wilde plekke oor in Zambië, en jy kan jouself regtig verloor as jy wil. Die parke is ook nie oorvol nie, die winkels het heelwat voorraad en die paaie is… wel, kom ons sê net die paaie is deel van die avontuur!

Enige avontuurlustige reisiger wat dit geniet om 'n bietjie verder as die gewone plekke te verken, sal van Zambië hou. Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en plekke om te verken, wat in meeste landreisigers se smaak sal val. Om jou aan die gang te kry, se pas gepubliseerde gidsboek oor Zambië gehaal. Ek deel ook my eie reise, herinneringe en opinies oor hierdie besonderse plekke.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related