Avontuur Afrika

Agter die stuur

Ek was verheug om te hoor dat ons die opgegradeerde Toyota Fortuner – wat nou 'n ordentlike 150kW krag en 500Nm wringkrag bied, danksy die nuwe 2.8-liter GD-6-enjin wat die eerste keer in die Hilux bekendgestel is – vir ‘n langnaweek bos toe kon neem.

Aangesien ons die boskamp met beperkte geriewe wou gebruik, het ons met die ouens van Conqueror Connection East Rand gesels, wat meer as bereid was om ons toe te laat om hul Conqueror Comfort Recce uit te probeer. Die Fortuner was nog altyd 'n gunsteling vir my en die kans om uiteindelik daarmee te sleep was opwindend.

Ons bestemming het noord van die Soutpansberg gelê, wat ongeveer vyf en wat veilige konneksie en lekker musiek op die pad beteken – as die DJ maar net so bekwaam soos die Fortuner was!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s