Avontuur Afrika

In die Nuus…

Ford Everest raak sportief

Soortgelyk aan die stryd tussen die Toyota Hilux en Ford Ranger, ding dié twee handelsmerke ook met mekaar mee in die sportnutsvoertuig segment, met onderskeidelik die Fortuner en die Everest. Om vir klante ‘n wyer keuse te bied, het Ford onlangs sy Everest-aanbod uitgebrei met die bekendstelling van die nuwe Everest Sport.

Die nuweling pronk met 'n swart sierrooster met 'n unieke Everestkenteken op die enjinkap en swart spieëlhouers en deurhandvatsels wat die chroomafwerking op die Everest XLT vervang. Verdere ontwerpelemente wat ingespan word om dié voertuig ‘n meer dinamiese voorkoms te-kentekens op die agterdeure in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s