Die jag op reeksmoordenaars
Apr 16, 2021
4 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri210422_article_016_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7wyef40uf48l7m0o/images/fileS20K8PWR.jpg)
Die Byl
Seisoen 3 Dinsdae kykNET (*144) 20:00 (begin 27 April)
Solank as wat daar boosheid in die wêreld is, sal die werk van ’n baasspeurder nooit klaar wees nie. Die einde van seisoen 2 van Die Byl (2016-nou) het ons op die punt van ons rusbanke gelaat en nou is kol. Piet van der Bijl (Waldemar Schultz, Jan-Hendrik Terreblanche vanaf 2000-2009 in die sepie 7de Laan, 2000-nou) terug – dié keer met posttraumatiese stresversteuring, maar geen verligting in die werksarena nie.
Dinge het lelik skeefgeloop vir Byl en sy span ondersoekers toe twee spanlede in seisoen 2 (2020) dood is. Seisoen 3 begin
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days