Sê jou sê
Apr 16, 2021
1 minute
![tvplusafri210422_article_070_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3zzgpf2o008l7mee/images/fileNHL14V79.jpg)
Sjoe! Wie is die donker asemrowende akteur wat die rol van Ferhat in die Turkse telenovelle Begeertes vertolk? – ROBERTA, SMS
So jammer die Turkse reeks Begeertes het geëindig. Die oorklankingsregie was uitstekend. Asli en Ferhat was skitterend in hul onderskeie rolle.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days