Huisgenoot

OU WONDE WEER OOP

DIE dood van ’n geliefde legende, die heengaan van ’n boksikoon. Toe Jimmy Abbott onlangs oorlede is, was dit die woorde wat wyd in huldeblyke en gesprekke gedeel is. En dit wás so.

Maar terwyl die res van die wêreld met weemoed van dié voormalige swaargewigkampioen en lekeprediker afskeid geneem het, het die nuus van Jimmy se dood Jeanie Boshoff (69) se bloed laat ys.

“Die beeld van my broer se lewelose liggaam was glashelder,” beskryf sy die herinnerings wat weer voor haar geestesoog opgeduik het. “Daardie wrede beeld wat so lank in my geheue ingebrand is.”

Jeanie se broer, Kobus Kleynhans, destyds bekend as ’n akteur in , en , is 16 jaar gelede grusaam vermoor deur twee rowers wat hom so vermink het dat die meswonde aan sy oë sigbaar was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related