Huisgenoot

LIEWE ELIZE

BLY BAKLEI, MAAR WIL SKEI VERMY

Ek en my man is nou ’n paar jaar getroud en het nog nie kinders nie. Ek stel dit uit, want ek weet nie of ons dit gaan maak nie. Ons baklei maklik en ook voor mense. Dit vat niks vir hom om vir my kwaad te word nie, en ek kan nie anders as om daarop te reageer nie. Ons het mekaar ontmoet nadat ons albei geskei is, en ek wou so graag sorg dat alles hierdie keer mooi en goed is. Ons het wel ’n ruk voor ons getroud is, probeer om die verhouding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related