Huisgenoot

NIÉ IN PA SE VOETSPORE

'N MENS sou beswaarlik kon verwag dat hulle gewoon uitdraai.

Hulle het in ’n paleis grootgeraak waar daar ’n pretpark, ’n privaat bioskoop en selfs ’n dieretuin met llamas was. Wanneer hulle in die openbaar verskyn het, moes hulle sluiers oor hul koppe trek sodat niemand hulle kon herken nie.

Die jongste, wat met die aardige naam Blanket opgesaal is, is vernaamlik bekend vir foto’s van sy pa wat hom oor die balkon van ’n hotelkamer swaai toe hy nog ’n baba was. En dan is daar die meer onlangse onthullings dat hul beroemde pa ’n seksuele roofdier was wat sy visier op minderjarige seuns ingestel het …

Maar tog lyk dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related