Huisgenoot

TROU IS NIE PERDEKOOP

'DAR is ’n enorme spike in egskeidings. Vandat die lockdown verlede jaar Maart begin het, is daar is ’n rekordgetal egskeidings in die land.

Ons was nog nóóit so besig nie.

Gewoonlik is ons besig ná elke Desembervakansie. Dan vir die eerste drie maande van die jaar kry ons heelwat egskeidings wat deurkom. Maar toe gebeur die lockdown, en die probleme wat huwelike dalk voor die tyd gehad het, is nou skielik onder ’n vergrootglas gesit en het erger geword. Mense het van die huis af begin werk, die kinders gaan minder skool toe en paartjies sit saam vas in die huis.

Een kliënt het anderdag vir my gesê dit voel soos om in ’n tronk te wees saam met ’n persoon wat sy nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related