Weg!

Dink soos ’n natuurlewefotograaf

LIG. Goeie lig is die belangrikste bepalende faktor van ’n goeie natuurlewefoto, veral vroegoggendlig. ’n Foto wat geneem word in die eerste uur ná sonopkoms gaan beter wees as enige ander foto wat in die middel van die dag geneem is – selfs van ’n kill.

KEN DIE DIER SE GEDRAG. Dit baat byvoorbeeld nie om in die middel van die dag by ’n leeutrop te sit nie. Hulle lê en slaap net. Hulle beweeg gewoonlik eers nadat die son gesak het. As jy egter vroegoggend hoor daar is leeus iewers, gaan kyk, want hulle sal beslis aktief wees.

By luiperds of wildehonde kan jy stilhou en wag; hulle sal mettertyd beweeg of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die