Weg!

Neem só beter voëlfoto’s

KIES DIE REGTE PLEK. Kies ’n plek naby water. Kyk of jy op ooghoogte met die voëls kan kom met die son agter jou rug. Lekker plekke vir lank sit sluit in die Biyamiti-keerwal, Lake Panic en die Sunsetdam (in die oggend). Laagwaterbrûe is ook puik vir voëlfotografie – jy kan lekker na aan watervoëls kom in jou voertuig.

Gee jouself genoeg tyd om lank by ’n skuiling of watergat te sit. Moenie net vinnig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg3 min read
Voëls
Kan jy nog onthou watter items jy inderhaas in daardie dae voor die Covid-19-grendeltyd aangekoop het? Wyn? Sjokolade? Toiletpapier? Ek het meelwurms loop koop – houers en houers vol wriemelende kewerlarwes. Siende ek nie meer sou kon rondry om voëls