Kuier

MOEGTOT DIEP IN MY BINNESTE

Ek is moeg. Doodmoeg. Sielsmoeg. En enige ander tipe moeg wat daar is, maar vroue mag dit mos nie sê nie. Ons oumagrootjies, oumas en ma’s het dan kinders grootgemaak, na die huis gekyk en van hulle het nog gewerk ook en hulle het nie gekla nie. So hoekom moet ek of ander moderne vroue?

Wel, want dit gaan nie goed nie en dis tyd dat ek dit hardop sê. Nie om te kla nie, maar om ’n einde te maak aan die storm wat elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related