Landbouweekblad

BRIEWE

BELEGGINGS IN DIÉ ONDERNEMINGS SAL NIE WYS WEES

Die ouditeur-generaal (OG) se verslag vir 2020 bevat ’n duidelike dog ongeskrewe waarskuwing aan die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF), naamlik ... Bly weg van ondernemings in staatsbesit.

Aan die einde van Maart 2020 het die GEPF miljarde rande in beleggings gehou, hoofsaaklik deur wissels en obligasies in staats- en semi-staatsinstellings. Met die uitreiking van haar verslag ten opsigte van die oudituitkomste van nasionale en provinsiale regerings het die OG weer eens bevestig dat die staatsbeheer en beheermaatreëls by staatsinstellings swak bly. Hierdie feit bly altyd ’n groot bekommernis vir GEPF-lede.

As GEPF-pensioentrekkers was ons eerstehands getuies van die voortgesette jaarlikse ritueel waardeur ministers, raadslede en senior staatsbeamptes beloftes maak om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related