Landbouweekblad

WITS-STUDENTE HET PLAN MET ‘SLIM’ LIGTE VIR DAGGABEDRYF

Twee nagraadse ingenieurstudente aan die Universiteit van die Witwatersrand meen hulle het nét die plan om plaaslike daggakwekers te help om groter opbrengste teen ’n veel kleiner Eskom-rekening te behaal.

Mnre. Constant Beckerling en Anlo van Wyk glo die tegnologie wat hul ontluikende maatskappy, AgriSmart, ontwikkel, kan bestaande praktyke omverwerp en insetkoste beduidend verminder. Hul planne behels geslote hidroponika- of akwaponikastelsels, geoutomatiseerde “slim” LED-beligtingstelsels en organiese daggaspesifieke voedingstowwe.

Tans is nog net die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o