Inflasie laag, maar koerse kan hoër, waarsku Reserwebank
![landbouza210422_article_028_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/1cbtl1aadc8lwp6d/images/file8UYX9I0H.jpg)
![landbouza210422_article_028_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1cbtl1aadc8lwp6d/images/file0BGQQ1LQ.jpg)
Ongeag die baie lae inflasiekoers – in Februarie 2,9% op ’n jaargrondslag – het die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank einde Maart 2021 besluit om rentekoerse stabiel te hou. Die inflasiekoers is onder die teikenband van 3-6% van die Reserwebank en daarom kon verwag word dat rentekoerse verlaag sou word.
Die Reserwebank het die afgelope paar jaar bekend geword om ’n baie konserwatiewe benadering. Verskeie ekonome meen Suid-Afrikaanse rentekoerse is te hoog, gegewe die swak ekonomiese groei, stygende werkloosheid en lae inflasie.
Die MBK het met die bekendmaking van sy besluit syfers bekend gemaak wat sy siening ondersteun dat die ekonomie relatief vinnig gaan begin groei en dat inflasie hoër gaan neig. Volgens sy modelle kan dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days