BOEKEKUIER MET ROLAND DE VRIES
Apr 23, 2021
2 minutes
![landbouza210429_article_065_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/9rsbycrdhc8lwp89/images/fileVFAT0XCN.jpg)
![landbouza210429_article_065_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9rsbycrdhc8lwp89/images/file98Q8G9G8.jpg)
Roland de Vries het onlangs ’n omvangryke handleiding oor gemeenskapsveiligheid die lig laat sien (uitgegee deur Naledi en dit kos R295). Dié oudsoldaat sê Veiligheid vir Gemeenskappe bied iets vir enigeen wat ernstig daaroor is om weerlose gemeenskappe teen misdaad te beskerm.
WAT HET AANLEIDING GEGEE TOT JOU PASSIE VIR GEMEENSKAPSVEILIGHEID?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days