LEË VRAGHOUERS MET OPE ARMS VERWELKOM
Apr 23, 2021
2 minutes
— FREDALETTE UYS
VERSKEIE skeepsreder ye het begin om verkoelde vraghouers na Suid-Afrika te bring ter voorbereiding op die aanbreek van nog ’n rekordsitrusuitvoerseisoen.
MSC se skip Altair het begin April ongeveer 2 000 verkoelde vraghouers na die Ngqura-hawe, net buite Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), geneem. Dit sal na Kaapstad
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days