Finweek - Afrikaans

DIE AFRIKA-BATEKLAS WAT MISGEKYK WORD

afrika is ’n vasteland ryk aan minerale bronne, landboupotensiaal en mensekapitaal. Veral laasgenoemde behoort ’n aanloklike feit te wees om ’n beleggingsoplewing te begin.

Die Wêreld-Ekonomiese Forum het verlede jaar in ’n aantekening gesê dat twee uit elke vyf babas wêreldwyd in 2050 in Afrika gebore gaan word. Dus staan die vasteland uit as ’n soort laaste geleentheid vir maatskappye wat wissel van stapelverbruiksgoedere, finansies, eiendom en landbou tot mynbou, skoon energie en meer. Die afgelope dekade het ongelukkig die teenoorgestelde bewys omdat illikiditeit op die vasteland (wat in dié artikel Suid-Afrika uitsluit) dit moeilik maak om die groot geldbestuurders van Amerika, Brittanje, Japan en Europa te lok om aandele op te raap.

Dié situasie blyk daaruit dat slegs drie SA spesialisfondse op aandele elders in Afrika konsentreer. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related