Finweek - Afrikaans

Die redakteur sê

laaslike regering is veronderstel om die hartklop van dienslewering aan individue en ondernemings te wees. Dit is die eerste kontakpunt virSuid-Afrika se inwoners met die ander party van hul sosiale kontrak. Dit is egter ’n frustrerende ondervinding om met munisipale amptenare – meermale kaders en familielede van die regerende party – sake te doen. Neem byvoorbeeld die wanfunksionele munisipaliteite in Noordwes, die Vrystaat, Mpumalanga, die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en Limpopo, en ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel