Finweek - Afrikaans

Wie gaan die rasherrie oorleef?

ek is nie ’n waarsêer nie, maar ek kan die verskillende benaderings duidelik sien wat swart sakegroepe volg in die saak van rassisme-aantygings teen Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, wat onder druk is om te bedank ná skaars twee jaar in sy pos by die sukkelende Eskom.

Die Black Management Forum (BMF) is aan die hoof van die groep wat die skorsing van De Ruyter aanbeveel nadat hy blykbaar klagtes van rassisme en magsmisbruik ontvang het van werknemers van die kragopwekker en sy verskaffers.

Vreemd genoeg het die ander twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes