Finweek - Afrikaans

Oulike luikrug word opgeknap

handratmotors met enjins sonder ’n turbo is deesdae skaars. Daarom is dit nogal verfrissend om met ’n splinternuwe een te ry wat afwyk van die nuwe norm van outomatiese ratkaste en turbo-enjins waarvan die mark vol is.

Onder die (meestal kleinerige) passasiersvoertuie wat hierdie twee eienskappe bied, is die kompakte Kia Rio-luikrug. Die Rio is ’n gewilde en belangrike model in Kia se reeks.

Plaaslik ding dit egter mee in die uiters mededingende B-segment teen formidabele opponente soos die Ford Fiesta, Hyundai i20, Toyota Yaris en die Volkswagen Polo.

Die Rio het wel onlangs ’n bietjie werk aan die gesig laat doen. Behalwe vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes