Finweek - Afrikaans

’n Groenmetale-hupstoot dekade.

vanjaar is dit sewe jaar dat Paul Dunne aan die stuur van Northam Platinum is. Voordat Dunne, ’n elektriese ingenieur, by Northam aangesluit het, was hy ’n uitvoerende direkteur by Impala Platinum en verantwoordelik vir alle mynbou-, konsentraat-en smeltbedrywighede by die Rustenburg-en Marula-myne.

Dunne, wat in die mynbedryf is sedert hy in 1987 op 24-jarige ouderdom uit Engeland na Suid-Afrika verhuis het, sê hy was nog altyd gelukkig op mynpersele, wat hy bo die stad verkies.

“Ek is meer ’n bedryfspersoon, nie ’n Johannesburgmens nie,” sê hy aan finweek.

Toe Dunne in 2014 die rol van uitvoerende hoof by Northam aanvaar het, het hy met waagmoed sy voorneme bekendgemaak om die produksie van die maatskappy teen 2020 te verdubbel. Die volwasse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes