kortliks
Apr 23, 2021
1 minute
“30 DAE OM VRYWIL-LIG– het aangekondig die ANC-leiers en -lede wat aangekla word van korrupsie en verkeerde optrede, insluitend die sekretaris-generaal Ace Magashule, 30 dae het om vrywillig te bedank of geskors te word kragtens reël 25.7 van die ANC-grondwet. Ramaphosa het die aankondiging ná ’n laataandsitting van die uitvoerende komitee gemaak. Dit beteken dat Magashule, wat op korrupsieklagte teregstaan, teen einde April moet opsy staan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days