Finweek - Afrikaans

Plaaslike aandele klop buitelandse portuurgenote in eerste kwartaal

die eerste kwartaal van vanjaar tot 31 Maart het met algemene sterk opbrengste geëindig, met die FTSE/JSE se top-40-indeks byna 12% hoër. (Alle dividenduitkerings word in hierdie artikel uitgesluit.) Dit was ’n fantastiese begin van die jaar vir beleggers.

Die plaaslike aandelemark se opbrengs is grootliks aangedryf deur die FTSE/JSE se Resi 10-indeks (wat die tien grootste hulpbronaandele naspoor), wat met byna 16% gestyg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes