Finweek - Afrikaans

Laat ons speel

die e-sport-en-videospeletjiesbedryf is, vir my in elk geval, op die oomblik een van die opwindendste bedrywe ter wêreld. Min mense besef dat die wêreldwye inkomste uit videospeletjies meer as $180 miljard is, en dit is meer as wat die wêreldwye rolprentbedryf en die Noord-Amerikaanse sportbedryf saam verdien.

Die gevolge van die Covid-19-pandemie het hierdie bedryf ongetwyfeld tydens die afgelope twaalf maande nog heelwat meer laat groei. Die meeste mense kon in dié tyd nie die huis verlaat nie, daar was ook geen sport om te kyk nie en TV-kykers het met ongeveer 9% afgeneem – waaraan bestee dié mense dus hul tyd? Twitch, die markleier in die stroombedryf, se stroomtyd het in die tweede en derde kwartaal van verlede jaar so te sê verdubbel. Activision Blizzard het ook gesê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes