Finweek - Afrikaans

Dis tyd vir waarde (-aandele)

die eerste kwartaal van vanjaarwas positief viraandelemarkte, maar kan dit aanhou noudat die maklike geld blykbaar gemaak is? Die oplewing in groottegnologie het bedaar terwyl die mark merkbaar van groei-tot waardeaandele oorskakel – hoofsaaklikvanweë die aansporings in Amerika wat inflasionêr kan wees. President Joe Biden het verskeie beleide vir fiskale ondersteuning aangekondig, waaronder infrastruktuurbesteding, te midde van sukses met dié land se inentingsprojek. Die Amerikaanse federale reserweraad (Fed) bly egtertot lae rentekoerse verbind.

Die Fed se doel is om te keer dat enige deflasionêre tendense ontwikkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes