VERKOOPTYD BEGIN IN JUNIE
Apr 30, 2021
2 minutes
Die reeks produksieveilings onder die beskerming van die Herefordtelersgenootskap van Suid-Afrika begin in Junie vanjaar op die plaas van mnr. Bertus Mong, Villiersdorp. Herefords sal op Ermelo se bulveiling in Julie aangebied word.
Die genootskap beoog sy nasionale kampioenskapsbyeenkoms en veiling vir volgende jaar, onderhewig aan die heersende beperkings ten opsigte van die Covid-19-beperkings. Dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days