Landbouweekblad

LBW | VEILINGS

PARYS / DROUGHTMASTER / R620 000

Die hoogste prys nóg vir ’n koei met kalf van alle rasse in Suid-Afrika is R620 000 wat op die vierde). Afgesien van dié Suid-Afrikaanse rekordprys, het Pretorius die duurste bul (17-0062CSA) op die veiling teen R480 000 gekoop, die duurste koei teen R320 000 én die duurste vers teen R420 000. Bulle het gemiddeld R252 500 behaal, koeie met kalwers gemiddeld R204 667, koeie gemiddeld R254 167 en verse gemiddeld R191 000. Altesame 350 semenstrooitjies is teen gemiddeld R1 400 verkoop. Die hoogste prys vir ’n strooitjie was R3 000 vir semen van die bul 17-0062CSA. Die totale aanbod op die veiling is uitverkoop. SHM Afslaers het die veiling aangebied en die afslaer was mnr. Johan van der Nest.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo