TV Plus Afrikaans

Debra skrik wakker

Die tyd het aangebreek vir Debra (Kay Smith) om uiteindelik uit te vind wie haar ma regtig is. Sedert haar ma, die bose Wendy Newman (Rehane Abrahams) in November 2020 verdwyn het, bestuur Debra haar ma se restaurant, Die Wendyhuis. En dis terwyl sy hier aan die stuur van sake is dat sy die gru-ontdekking maak: Sy vind die vermoorde skoolhoof, (Oscar Pietersen) se tande en ’n skaakstel – nogal ’n stel wat Debra self aan hom geskenk het – in Wendy se kluis. Debra weet dit nog nie, maar Wendy het die skaakstel en die tande gebêre as aandenkings van haar gruwelike daad – die moord op David – en het selfs sy liggaam gaan opgrawe om die tande te vat voor sy die liggaam verbrand het om van die bewyse ontslae te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related