TV Plus Afrikaans

Ge-MAN-ipuleer

Sedert sy na Legacy Investments teruggekeer het, was dit nie vir Petra (Trix Vivier) lekker nie – weens haar nuwe bestuurder, Mike (Russel Savadier, Gary in die komediereeks Taryn & Sharon, 2017). Hy is ’n sekspes en is op die punt om aan die kaak gestel te word. “Seksuele teistering is ’n reeks kommentare, mikro-aggressies wat die slagoffers (dikwels vroue) ongemaklik laat voel,” verduidelik Trix. “Teen die tyd wat die fisieke mishandeling plaasvind,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 21:00
@ETVIMBEWUTHESEED @ETVIMBEWU @IMBEWUTHESEED R Weekdae eExtra (Openview 105) 10:00 R Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 12:00 O Saterdae e.tv 10:20 Shria het Sunil tot elke prys probeer vermy, Fikile was desperaat om oor Nkululeko en die herin