Landboubedryf presteer goed ondanks pandemie, droogtes
Apr 30, 2021
2 minutes
FOTO: LIZA BOHLMANN
FOTO: MARIEKE SNYMAN
Die landboubedryf is ’n ligpunt in die Suid-Afrikaanse ekonomie, veral ná ’n katastrofiese 2020 waarin die meeste ander bedrywe swaar getref is deur die Covid-19-pandemie en inperkingsregulasies.
Die grootste deel van die somersaaigebied het goeie oeste in 2020 opgelewer. Vanjaar lyk dit of die somergraanoes selfs
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days