Landbouweekblad

Goeie graanoes en pryse voorspel vir Suid-Afrika

Vanaf Februarie is die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se voorspellings vir oliesaad en somergraan met 1% tot 18,7 miljoen ton verhoog vergeleke met 17,6 miljoen ton in die 2019-’20-produksieseisoen. Hierdie opwaartse aanpassings het betrekking op mielies, sojabone en sorghum, terwyl die produksie van sonneblomsaad, droëbone en grondbone hersien is.

Die 2020-’21-oes vir mielies, sojabone en sonneblomsaad word voorspel op onderskeidelik 15,9 miljoen ton (4% meer op ’n jaargrondslag en die naasgrootste aangetekende oes), 1,7 miljoen ton (39% meer op ’n jaargrondslag en ’n rekordoes)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo