Landbouweekblad

Verbind tot die omgewing met nuwe sonplaas

Die uitwerking van aardverwarming op die omgewing – en dit wat in die toekoms wag as dit nie in sy spore gestuit word nie – het die wêreld aangegryp ná sir David Attenborough se dokumentêre film A Life On Our Planet die ongemaklike waarheid blootgelê het.

Sy voorstel dat die vervanging van fossielbrandstowwe met hernubare kragbronne een van die maniere is hoe die mens die vernietiging van die planeet se natuurlike hulpbronne kan stuit, was deel van die rede waarom die suiwelmaatskappy Fair Cape Dairies besluit het om ’n sonplaas by sy perseel in Durbanville in die Wes-Kaap op te rig.

“Fair Cape het besluit ons as ’n maatskappy moet iets doen, nie net om finansiële redes nie, maar ter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o