Landbouweekblad

‘Koop gesonde rooivleis!’

Beesboerdery is al geslagte lank in die Carroll-gesin se bloed. Die Carrolls boer in die distrik Lichtenburg in Noordwes op die plase Loslapdoorns en Kalkspruit. Hulle het ook verskeie ander plase in die omgewing.

Mnr. Peter Carroll is die vyfde geslag wat in die distrik boer.

“Ek is al van kindsbeen af lief vir beeste en wou met niks anders boer nie. My oorlede pa, Mick, het destyds met ’n saaiboerdery begin, waarvoor hy baie trekosse nodig gehad het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o