SAAI SLAAN SLAG VIR BOERE MET ARBEIDSKWESSIES
May 07, 2021
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: JOHAN NORVAL
![landbouza210513_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/un184gjls8nl6us/images/fileNLLM7RMV.jpg)
BOERE kan nou regstreeks toe-gang kry tot die kundigheid van Suid-Afrika se grootste werkgewersorganisasie danksy ’n vennootskapsooreenkoms deur die netwerkorganisasie Saai.
Saai se ooreenkoms met die nasionale werkgewersorganisasie van Suid-Afrika (Neasa) maak regstreekse toegang vir boere moontlik tot Neasa se kundigheid oor arbeidskwessies. Dit behels onder meer arbeidsadvies, regshulp met arbeidskwessies, en verteenwoordiging op verskeie nasionale arbeidsforums.
Mnr. Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van Neasa, sê
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days