Kuier

SPESIAAL VIR jou mams

VANILLA-EN-KARAMELLAAGKOEK

Maak 1 dubbellaagkoek

BESTANDDELE

Koek

2 koppies koekmeel
’n Knippie sout
2 teelepels bakpoeier
3 groot eiers, kamertemperatuur
1½ koppies suiker
1teelepel vanilla essence
¾ koppie olie
¾ koppie warm water

Karamelsous

¾ koppie suiker
1 koppie room
2 teelepels vanilla essence
3 eetlepels botter
½ koppie goue stroop

METODE

Sif die koekmeel, sout en bakpoeier saam. Klits die eiers en suiker tot lig. Voeg die vanilla essence by en roer deur. Meng die olie en water en voeg om die beurt saam met die meelmengsel by die eiermengsel. Vou deeglik deur en verdeel die beslag tussen 2 gesmeerde koekpanne van 20 cm. Bak in ’n voorverhitte oond vir 30 minute by 180 °C of tot ’n toetspen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related