AANSOEK OM APPÈL KOM IN MODISE-SAAK
May 07, 2021
1 minute
— ANNEMARIE VAN BURICK
FOTO: JEFFREY ABRAHAMS , GALLO IMAGES
![landbouza210513_article_019_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/96khf74gg08nl6vw/images/fileMKQHQGNN.jpg)
VERSKEIE organisasies het hul skok en teleurstelling uitgespreek toe aanklagte van dieremishandeling teen me. Thandi Modise, speaker van die nasionale vergadering, in die Potchefstroomse streekhof laat vaar is.
Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days