BOBBEJANE AS ROOFDIERE
May 07, 2021
2 minutes
GERHARD VERDOORN en DAVE MIDGLEY
FOTO: NIC DE BRUINE
As die ooie se uier gevreet is, is dit amper 100% seker dit was ’n bobbejaan. ’n Rooikat sal slegs aan die boude vreet en ’n jakkals slegs aan die ribbekas en ingewande. Dit is egter ’n skaars verskynsel. Dit is gewoonlik die ou bobbejaanmannetjies wat só waaghalsig met ooie raak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days