Landbouweekblad

Die toekoms van Angus Beef

Wanneer ’n mens na die toekoms van die rooivleisbedryf in Afrika kyk, is daar baie waaroor jy hoopvol kan wees. Die wêreldekonomie is onder druk en die markaandeel van goedkoper opsies (vark en hoender) het dus die afgelope paar jaar sterk gestyg. Die vraag na rooivleis bly egter steeds hoog en Suid-Afrikaners verbruik steeds meer rooivleis as wat die bedryf kan produseer.

Na raming gaan die vraag na vleis wêreldwyd in 2030 sowat 453 miljoen ton beloop, en 570 miljoen ton in 2050. Ons kan hieruit aflei dat die vraag na vleis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o