Landbouweekblad

PRYSE BY GEORGE EN SWELLENDAM STYG SKERP

Al het grondpryse in 56% van die distrikte in die Wes-Kaap in die 12 maande tot Maart vanjaar gestyg, blyk die ekonomie en gevolge van die droogte steeds duidelik. Pryse in altesame 41% van die distrikte (vergeleke met 33% die vorige 12 maande) het gedaal.

In die meegaande TABEL is ’n opsomming van grondtransaksies groter as 10 ha in die Wes-Kaap. By Laingsburg (-14,7%), Mosselbaai (-18,1%) en Piketberg (-14,8%) het pryse skerp gedaal.

Dit het heelwat gestyg by George (24,3%) en Swellendam (24,4%).

Altesame 300 ooreenkomste (32,9% minder as in die vergelykende vorige 12 maande) is in 27 distrikte gesluit. In die proses is 170 743 ha teen R2,971miljard verhandel.

’n Vergelyking per transaksies volgens plaasgrootte (met die vorige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o