Die Langeberg se voël-skat
May 07, 2021
2 minutes
ANTON ODENDAL
FOTO’S: ANTON ODENDAL
![landbouza210513_article_065_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/anc9e14w08nl6y6/images/fileC373D72G.jpg)
![landbouza210513_article_065_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/anc9e14w08nl6y6/images/fileQYTNZWV6.jpg)
![landbouza210513_article_065_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/anc9e14w08nl6y6/images/fileCD5IEG8U.jpg)
In die Langeberg-gebied, wat dorpe soos Robertson, McGregor, Bonnievale, Ashton en Montagu insluit, kom ’n ryke verskeidenheid endemiese en amperendemiese voëlspesies voor. Dié spesies kan ’n belangrike trekpleister vir plaaslike en internasionale voëlkykers raak.
Suid-Afrika is bevoorreg om talle endemiese spesies in alle vorme van lewe te hê en word erken as die land met die derde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days