HOFUITSPRAAK LAAT OË REK
May 07, 2021
4 minutes
![landbouza210513_article_012_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7q9ce0775s8nl6yb/images/fileQFPAQ8WB.jpg)
MANIE wil nie graag ’n hofbeslissing kritiseer nie, maar die besluit om aanklagte van dieremishandeling teen Thandi Modise, speaker van die nasionale vergadering te laat vaar, was ’n skokkende verrassing.
Al sewe jaar lank wag almal dat geregtigheid moet geskied oor die afskuwelike lyding van diere op haar plaas naby Potchefstroom in 2014. Toe die dag van afrekening uiteindelik aanbreek, eindig dit op dié manier. (Lees berig op bl. 19.)
Theo de Jager van Saai wys heeltemal tereg op die verwarring wat hierdie uitspraak veroorsaak. Waar laat dit veeboere en hul verantwoordelikheid teenoor dieresorg? As ’n boer sy plaas ’n ruk lank moet
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days