Sielkundiges word bobaas-stokers
May 07, 2021
3 minutes
LUCILLE BOTHA
Was dit jul plan om jenewer te stook toe julle platteland toe verhuis het?
Glad nie! Ons is kliniese sielkundiges wat in Kaapstad gewoon en gepraktiseer het. Die dag toe ons na die plaas kom kyk, was dit in mis gehul. Ons kon letterlik net ’n paar meter om ons sien, maar die eienaar het ons verseker dit is die mooiste plaas op die berg, met bewerkbare grond, pragtige berge, poele en watervalle. ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days