Landbouweekblad

Blinknuwe Boerekos nou op die rak!

Uit die afdeling: ’n Wêreld van geur op jou speseryrak

Krummeltert met appel, karamel en kaneel

Deeg

■ 250 g botter
■ 200 ml suiker
■ 1 ekstragroot eier
■ 5 ml vanieljegeursel
■ 625 ml koekmeel
■ 10 ml fyn kaneel
■ Knippie sout
■ 5 ml bakpoeier
■ 250 ml klapper

Vulsel

■ 1 blik (360 g) karamelkondensmelk
■ 2 blikke (420 g elk) tertappelskywe, goed gedreineer
■ Geklopte room en fyn kaneel, om voor te sit

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n tertbord van 20 cm.

Verroom die botter en suiker goed saam. Voeg die eier en vanieljegeursel by en klits goed. Voeg die meel, kaneel, sout, bakpoeier en klapper by en verwerk tot ’n deeg vorm. Breek een derde van die deeg af, bedek dit met kleefplastiek en sit dit in die vrieskas. Druk die res van die deeg egalig op die boom en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related