TV Plus Afrikaans

Olie op die vuur

Die spanning in die Bassier-huwelik het die afgelope ruk al hoe meer intens geraak. Nou voer Imraan (Marlo Minnaar) dinge so ver sy vroutjie, Kaashifa (Jawaahier Petersen), word skoon bang vir hom! En dis Kaashifa wat verder ly onder die gebeure wat in die uitgawe ontvou.

TOT HIERTOE . . .

Imraan is baie beskermend teenoor sy vrou. Soms sit die beskermingsdrang egter om in jaloesie, en dit sorg vir groot drama wanneer Imraan (Ayden Croy, Archie in die dramareeks, Melody 2020-nou), die regisseur van Kaashifa se nuwe aanlyn kookklasprogram.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related Books & Audiobooks