Wondervroue
May 14, 2021
4 minutes
FOCUS FEATURES, LIONSGATE, METRO-GOLDWYN-MAYER, NEW LINE CEINEMA,
STUDIO CANAL, UNIVERSAL PICTURES, VERTICAL ENTERTAINMENT, WARNER BROS. ENTERTAINMENT.
Indien jy ’n ligter aanslag verkies wanneer jy flieks kettingkyk, het die stroomdiens Showmax ’n spyskaart vol vroue wat eenvoudig wonderlik is in hul werk, of dit ’n huurmoordenares op die vlug is, ’n onnie uit die burgeroorlog-era of twee vriende wat van die gereg vlug. Daar is iets vir almal, begin dus nou stroom.
THELMA & LOUISE (1991)
Gryp jul wapens – dis tyd vir ’n misdaadverhaal in dié ikoniese fliek wat Susan Sarandon (Sam Winslow in die dramareeks Ray Donovan, 2019-2020) en Geena Davis (Angela in die grureeks The
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days