Gordon die staatmaker
May 14, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
![tvplusafri210520_article_030_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4301snodq88nyfex/images/fileDY7VX6CR.jpg)
![tvplusafri210520_article_030_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/4301snodq88nyfex/images/fileU2MQK28F.jpg)
Daar’s iets interessants omtrent Gordon Price (Neil McCarthy, een van die oorspronklike aanbieders van die leefstylprogram Top Billing, 1992-2019), maar ’n mens kan nie presies jou vinger daarop lê nie. En dis vir Neil, wat die rol vertolk, ook ’n misterie, en hy onthul: “Ons leer saam van Gordon (Neil en die kykers). Soos wat Legacy vorder, ontdek ons meer van sy persoonlikheid en wie hy is – nie net vir die familie nie,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days