TV Plus Afrikaans

Die dag het aangebreek

Die Jacobs-huishouding is een groot deurmekaarspul. Hulle is op die punt om uitmekaar te spat wanneer ’n geraamte uit die kas val weens Nazeem (Irvine van der Merwe) se gekonkel. Nazeem wil met alle mag sy niggie Nicci (Gerwen Simon), wat onlangs na Ruiterbosch teruggekeer het en met haar ma, Bridgette (Denise Newman), versoen het, uit die besigheid Jacobs Property Development (JPD) kry omdat hy wil voorkom dat sy meer mag daarin kry, want hy wil self meer inspraak in die onderneming hê. Dus gaan krap Nazeem waar dit nie jeuk nie en kom af op (Marco Spaumer), gepleeg het. En hy huiwer nie om dit gebruik nie . . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related