TV Plus Afrikaans

Duistere toekoms

Nesie (Melissa Massyn) het nog altyd een leuse in haar lewe gehad: Mik vir die sterre en hoop jy land op die maan. Maar nou begin dié bekkige kelnerin skielik haar lewensdrome in heroënskou neem. (Christo Com-pion), haar baas by die kuierplek Pottie’s, het dié saadjie van twyfel gesaai toe hy haar gevra het wat sy nou eintlik met haar lewe wil doen. “Nesie voel skielik verward en wanneer Pottie se vrou, (Elzabé Zietsman), haar aanraai om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related