Finweek - Afrikaans

Hoekom die rand verstewig

á Steven Spielberg se trefferrolprent van 1975, is die opvolgprent in 1978 uitgereik met een van die beroemdste trefreëls ooit: “Net toe jy gedink het dis weer veilig in die water”. Ek sal probeer om nie te veel te verklap nie, net in geval iemand nog nie dié twee flieks gesien het nie (bederwer-waarskuwing), maar nadat ’n enorme witdoodshaai ’n kusdorpie terroriseer en later in die eerste rolprent “verslaan” word, keer die gevaar terug net toe mense weer begin veilig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas